Foto Gallery 1
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan : Webwerf Ontwerp
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Springbok Branch, Brakpan
Foto's van ons lede word op hierdie Gallery uitgestal, en word
van tyd tot tyd opgedateer en vervang met nuwes.
Klik op foto om te vergroot...
Waar om te mik...
Moeilikheid....
Nr. 0065 - Pieter Cloete by 'n
Witblesbok geskiet te Karoo
Safaris Cradock distrik.
Nr. 0064 - Pieter Cloete by
'n Bontebok geskiet te
Karoo Safaris Cradock
distrik.
Nr. 0063 - Armand Momberg
met sy eerste Wit Blesbok
geskiet te Karoo Safaris
Cradock distrik.
Nr. 0062 - Armand Momberg
met sy eerste Swartwildebees
geskiet te Karoo Safaris
Cradock distrik.
Nr. 0061 - Armand Momberg
met sy eerste Blesbok geskiet
te Karoo Safaris Cradock distrik.
Nr. 0060 - Armand Momberg
met sy eerste Springbok
geskiet te Karoo Safaris
Cradock distrik.
Nr. 0059 - Bennie Piek en
Benjamin saam by die Blesbok
wat deur pa Bennie geskiet is.
Nr. 0058 - Benjamin Piek en
Blaine Neu met hulle
Blesbokke geskiet met ‘n .243
oor ‘n afstand van ongeveer
120m.
Nr. 0057 - Okkie van der Nest.
Vlakvark, gejag te Mapalasi,
Limpopo. 300 Win.
Nr. 0056 - Okkie van der
Nest. Rooihartebees,
gejag te Mapalasi,
Limpopo. 300 Win.
Nr. 0055 - Okkie van der Nest.
Blouwildebees, gejag te
Mapalasi, Limpopo. 300 Win.
Nr. 0054 - Okkie van der Nest.
Gemsbok, gejag te Kuruman.
300 Win.
Nr. 0053 - Okkie van der Nest.
Blesbok, gejag te Kuruman.
300 Win.
Nr. 0052 - Okkie van der Nest,
"Bosvarke" gejag te
Pivaanswaterval, Noord Natal.
303. 150 gr.
Nr. 0051 - Okkie van der Nest,
"Bosvarke" gejag te
Pivaanswaterval, Noord Natal.
303. 150 gr.
Nr. 0050 - Zebra. Geskiet deur
Ben Grobler te Marken met
kaliber 30.06
Nr. 0049 - Koedoe. Geskiet
deur Ben Grobler te Alldays
met kaliber 30.06 op 180
meter. Horing lengte 52”.
Nr. 0048 - Vlakvark - Geskiet
deur Ben Grobler te Marken
met kaliber 30.06. Karkas
gewig van 40kg.
Nr. 0047 - Swartwildebees -
Geskiet deur Ben Grobler
te Standerton met kaliber
30.06 op 80 meter.
Nr. 0046 - Jaques Arnold met
Koedoe bul geskiet te Marken.
Nr. 0045 - Jaques Arnold by ‘n
vlakvark geskiet te Marken.
Karkas gewig 52kg.
Nr. 0044 - Jaques Arnold met
Blouwildebees gejag te
Marken.
Nr. 0043 - Jaques Arnold by
Zebra gejag te Marken.
Nr. 0042 - Ralie Cloete en
Trienie Holloway by vlakvarke
gejag te Marken.
Nr. 0041 - Armand Momberg
met 'n bosvark, geskiet op
die plaas Gezelscap in die
Alldays distrik. Kaliber 270,
130 grein.
Nr. 0040 - Gunther van der
Linde met sy eerste jagtog
die vlakvark geskiet op die
plaas Morgenzon,
Thabazimbi distrik. Geweer:
222 Sako met 55 grein
Hornady punt. Twee jaar
eers met CZ airgun geoefen.
Nr. 0039 - Jagter: Jors van der
Linde, plaas Morgenzon in
Thabazimbi distrik. Geweer:
Remington 25-06 Bull Barrel,
Hornady 117 grein punt met
48.5 grein 365 kruit. Hartskoot.
Nr. 0038 - Maartin Zimmermann
junior met sy eerste bok geskiet
saam met pa Maartin en Oupa
Maartin Venter. Die Blesbok was
geskiet nadat Junior homself
eers moes bewys het deur tien
uit tien skote op die skietbaan
deur die teiken area van 'n
papier teiken te kon skiet.
Nr. 0037 - Danie Momberg
met ‘n Koedoe bul gejag op
die plaas Sanctus Oryx in
die Vaalwater distrik. Horing
lengte 53 en 51 1/2 . Karkas
gewig 203kg. Gejag met
kaliber 270 – 130 grein.
Nr. 0036 - Pieter de Beer met
'n Blouwildebees geskiet met
'n 30.06, Sierra Game King
rondte, 168 grein. Horings
28 DUIM. Geskiet te
Thabazimbi omgewing:
Letsibogo Jagplaas.
Nr. 0035 - Dewan Deysel se
tweede bok met 270 kop
skoot op 130m op plaas
buite Douglas.
Nr. 0034 - Dewan Deysel se
eerste bok, 'n koedoebul
geskiet op 150m mooi hart
skoot.
Nr. 0033 - Devoux Deysel se
eerste bok geskiet met 270
op 120 m nek skoot.
Nr. 0032 - Jannie Deysel se
eland geskiet met 270 kop
skoot op 120m.
Nr. 0031 - Jannie se eerste
Gemsbok met boog ( mathews
switchback XT ) 125GR
Thunderhead punt dubbel
long skoot, bok het geval 70m
nadat dit geskiet is.
Nr. 0030 - Leonie Jurgens met
Rooibok gejag op die plaas
Skuinsdrift.Kaliber 7 x 57
Nr. 0029 - Leonie Jurgens
met Rooibok gejag op die
plaas Skuinsdrift.Kaliber
7 x 57.
Nr. 0028 - Blesbok gejag
deur Peter Bohm op die
plaas Jakkelskop te Vrede
in die Vrystaat.
Nr. 0027 - Rooibok gejag
deur Jakes van der Merwe
te Dwaalboom.
Nr. 0026 - Koedoe Bul geskiet
deur 13 jarige Jan-Hendrik
Schutte op die plaas
Buffelspoort Game Range
tussen Warmbad en
Nylstroom. Kaliber gebruik
30-06.
Nr. 0025 - Bosbok geskiet
deur Pieter de Beer met
30 - 06, 168 grein Sierra
punt. Afstand 130m
Nr. 0024 - Vlakvark geskiet
deur Christo de Beer met
30-06, 180 grein Sierra punt.
Nr. 0023 - Eland bul geskiet
deur Pieter Cloete te Karoo
Safaris, Cradock distrik
gedurende Maart 2009.
Nr. 0022 - Takbok geskiet
deur Pieter Cloete te Karoo
Safaris, Cradock distrik
gedurende Maart 2009.
Nr. 0021 - "Swartwildebees".
Swartwildebees geskiet deur
Deon Neu te Karoo Safaris,
Cradock.
Nr. 0020 - "Rooihartbees".
Theo Boonzaaier met
Rooihartbees geskiet te
Karoo Safaris, Cradock.
Nr. 0019 - "My Eland". Danie
Momberg met Eland koei
geskiet te Karoo Safaris
Cradock distrik.
Nr. 0018 - "Blesbok". So moet
'n bok geskiet word, wanneer
hy sy laaste asem uitblaas
moet hy op die middel-
mannetjie van die tweespoor
paadjie lê.
Nr. 0017 - "Gemsbok". Jagter
is Steven Kruger. Bok geskiet
te Ellisras Steenbokpan
Mapipi jagplaas.
Nr.16a. Bobejaan jag in
Heidelberg. Die verskilende
camos en mulyi cam klere
smelt baie goed saam met
die veld.
Nr. 0016 - "Kahalarikamp".
Plaas Campspanning distrik
Cordonia. Self hout aanry en
water is skaars.
In die winter (jagtyd) kom lê
die koue styf teen jou rug en
word die nagte soms lank.
Klim styf uit die vere in die
oggend.
Nr. 0015 - "Gemsbok" - Jagter
Pieter Lourens. Let op hare
wat reg op staan wanneer
dier vrek. Plaas Reyneke.
7x64.
Nr. 0014 - "Rooibok Ooi"
Jagter Charles Cassell .303
P14 174gr 80 meter
Naboomspruit.
Nr. 0013 - "Gemsbok" - Jagter
Gert Cassell. Plaas
Campspanning Distrik
Cordonia, 30.06 180grn
Sierra Gameking BT. 213
meter
Nr. 0012 - "Springbok" - Jagter
Gert Cassell. 30.06, 285 meter
uitslag gewig 38kg. Plaas
Campspanning distrik
Cordonia. Let op na pronk
wat oopgaan wanneer dier
dood gaan.
Nr. 0011 - "Gemsbok" - Jagter
Charles Cassell. Plaas Reyneke
Distrik Hotazel. 303 P14
200grn Nosler 180 meter.
Nr. 0010 - "Koedoe Bul" Jagter
is Hannes Kruger. Geskiet te
Ellisras - Steenbokpan met 'n
308 180g.
Nr. 0009 - "Vlakvark" Charl
Matthysen het die vark
geskiet op Marken op
2006-11-21 met ‘n .303
150g op omtrent 60m.
Nr. 0008 - "Bosvark" Jagter
Vernon Du Preez. Hilton
Collage. 303.165gr.
Nr. 0007 - "Swartwitpens
Koei" Jagter Cobus Du Preez.
Diepdrift Safaries. 308. 200gr.
Warmbad distrik.
Nr. 0006 - "Rooihart-
bees Bul" Jagter Cobus
Du Preez. Diepdrift
Safaries. 308. 200gr.
Warmbad distrik.
Nr. 0005 - "Koedoe
Bul" Jagter Cobus Du
Preez Jnr.. Diepdrift
Safaries. 308. 180gr.
Warmbad distrik
Nr. 0004 - "Eland Koei"
Jagter Cobus Du Preez.
Diepdrift Safaries.
308. 200gr. Warmbad
distrik.
Nr. 0003 - "Zebra Hings"
Jagter Cobus Du Preez
Jnr. Diepdrift Safaries.
308. 180gr. Gejag te
Diepdrift Safaries
Warmbad distrik
Nr. 0002 - "Rooihartbees"
Jagter Holger Klam (links)
saam met Professionele
jagter Ettiene Coetsee,
gejag by Adre Els
Safaris in Kimberley
Nr. 0001 - "Eland" Jagter
Holger Klam. Gejag te
Kimberley te Adre Els Safaris
Nr. aaaa - "Rooibokram"
Jagter Armand Momberg.
Plaas Mount Hope,
Dwaalboom, Limpopo
Nr. bbbb - "Wit Springbok" -
Jagter is Danie Momberg.
Gejag op plaas Langkloof -
Louis Marais.
Nr. cccc - "Swartwitpens"
Jagters William Hunter en
Danie Momberg. Gejag te
Gariep, Eco Reserve,
Badsfontein, Oos Karoo
Nr. dddd - "Jong Swartwitpens
Bulletjies" Plaas Langkloof,
Karoo, Cradock distrik