SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng

Wie is Ons

Hierdie webwerf is ontwikkel om ons lede en ander belangstellendes op hoogte te hou van ons doen en late en is ook 'n bron van inligting vir jagters. Kom besoek ons gereeld, aangesien ons hierdie webwerf gedurig opdateer met nuwe inligting en fotos. Enige navrae, voorstelle of klagtes, kontak ons gerus >> hier Waaroor gaan SA Jagters? SA Jagters en Wildbewaringsvereniging beskerm die belange van die geleentheids en toegewyde Jagter deur middel van 'n gestruktureerde organisasie, tree op as skakelliggaam en bemiddelaar met die Regering, en stel spesifiek norme en waardes vir jagters in Suid Afrika. Opleiding is hoog op ons prioriteitslys, en kursusse en praktiese oefensessies is gestruktureerd om bekwame en etiese kundigheid en standaarde oor te dra aan ons kursusgangers op 'n gemaklike en opvoedkundige manier. Lede se belange word op Nasionale en Internasionale vlak verteenwoordig en beskerm deur van die kundigste mense in die bedryf. SAJWV ontwikkel deurentyd nuwe opleidingsprogramme om te verseker dat ons in voeling bly met die nuutste wetgewing en tendense in die jagbedryf in Suid Afrika.
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan : Webwerf Ontwerp
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan : Webwerf Ontwerp
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan
South African Hunter’s and Game Conservation Association - Springbok Branch, Brakpan
Springbok Juniors
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewarings Vereniging, Tak Brakpan. South African Hunters and Game Conservation Association, Brakpan, Gauteng South Africa
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Springbok Branch, Brakpan
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewarings Vereniging, Tak Brakpan. South African Hunters and Game Conservation Association, Brakpan, Gauteng South Africa
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging - Springboktak, Brakpan : Webwerf Ontwerp

Wie is Ons

SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng
Hierdie webwerf is ontwikkel om ons lede en ander belangstellendes op hoogte te hou van ons doen en late en is ook 'n bron van inligting vir jagters. Kom besoek ons gereeld, aangesien ons hierdie webwerf gedurig opdateer met nuwe inligting en fotos. Enige navrae, voorstelle of klagtes, kontak ons gerus >> hier Waaroor gaan SA Jagters? SA Jagters en Wildbewaringsvereniging beskerm die belange van die geleentheids en toegewyde Jagter deur middel van 'n gestruktureerde organisasie, tree op as skakelliggaam en bemiddelaar met die Regering, en stel spesifiek norme en waardes vir jagters in Suid Afrika. Opleiding is hoog op ons prioriteitslys, en kursusse en praktiese oefensessies is gestruktureerd om bekwame en etiese kundigheid en standaarde oor te dra aan ons kursusgangers op 'n gemaklike en opvoedkundige manier. Lede se belange word op Nasionale en Internasionale vlak verteenwoordig en beskerm deur van die kundigste mense in die bedryf. SAJWV ontwikkel deurentyd nuwe opleidingsprogramme om te verseker dat ons in voeling bly met die nuutste wetgewing en tendense in die jag- bedryf in Suid Afrika.
SAJWV - SAHGCA - Springbok Tak - Branch, Brakpan - Gauteng